top of page

Verre-Wes Voëlklub

No upcoming events at the moment

Wie is ons?

Alexandrine.png
Klub

Ons is die voëlklub in die Noordwes vir die bevordering van voëlboere in Lichtenburg en omgewing se belange.

Ons klub bestaan uit 80 aktiewe lede.

SenegalPapegaai.jpg
PVSA

Ons klub is geaffilieer is by PVSA.

Alle lede word ook outomaties lid van die PVSA.

As 'n PVSA lid ontvang jy jou unieke telerskode wat op al jou ringe aangebring word om jou voëls lewe lank te kan identifiseer.

Eclectus.jpg
Klublid Voordele

Ons hou ‘n jaarlikse veiling aan die begin van Maart.
Elke jaar kondig ons die wenner van die Junior- en Senior- Voëlboer trofees aan.

ONS

Gebeure

GEBEURE

1990

Jaar
Gevestig

88

Gemiddelde
Ledetal

175

Aantal lotte
op veiling

421

Aantal voël
op veiling
DOKS

Dokumente

BareEyedCockatoo.jpg
Grondwet

Hier is ons klub se grondwet.

RosyFacedLovebird.jpg
Lidmaatskap

Hier is ons lidmaatskap vorm.

PlumHeadedParakeet.png
Teling rekord

Hier is 'n voorbeeld van 'n Teling rekord.

Kākārikikaraka.png
Advertensie

Hier is ons veiling advertensie.

CrimsonRosella.jpg
Veiling Reëls

Hier is ons veiling reëls.

KONTAK

Kontakbesonderhede

Navrae

Vir enige navrae of voorstelle, vul asseblief die vorm hieronder in.

Dankie vir u boodskap!

Email.png
WhatsApp.png
Phone.png

Fanie Klopper

083 632 7325

Lood de Beer

083 520 6399

bottom of page